Met groot liefde vir hout en natuurlike aanvoeling daarvoor vervaardig ons ‘’n reeks eie produkte”, asook enige produk op kliente aanvraag.
Herwinde Oregon vloerplanke word gebruik, elk meer as 100 jaar oud.
Dus word elke item regtig ‘n erfstuk wat van geslag tot geslag oorgedra kan word.
Herwinde Oregon vloerplanke word gebruik, elk meer as 100 jaar oud.
Dus word elke item regtig ‘n erfstuk wat van geslag tot geslag oorgedra kan word.

Huidige Projekte
Ingeboude kassies of los staande volgens kliente spesifikasies
3174 & 3175 – “Custom Made Braaitafel”
3181 & 3180 – “ Coffee table with antique look”